Wat my ma my geleer het….

Ma het my geleer hoe om te bid: Elke aand, nadat sy my in die bed gesit het, het sy gesê: “Dankie Here hy is in die bed” “Jy moet bid dat daardie kol op die mat uit is as ek vanaand by die huis kom” Sy het my geleer van “time travel”: Ek sal […]