Mammas verduidelik

Hoekom het die Here Mammas gemaak? 1. Sy is die enigste een wat weet waar is die sello-tape en prestick! 2. Sy moet eintlik net die huis skoon hou. 3. Sy moet ons uithelp as ons gebore word. Hoe het die Here Mammas gemaak? 1. Hy het grond gebruik net soos met almal van ons. […]